Sarah Churchill (aktrise)

Sarah Churchill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Millicent Hermione Churchill
Geboorte (1914-10-07)7 Oktober 1914
Sterfte 24 September 1982 (op 67)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Churchill (7 Oktober 1914 – 24 September 1982) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Three Wise Brides (1941) en Royal Wedding (1951), en in die televisiereekse Matinee Theatre (1955) en Armchair Theatre (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy